Dís die rede vir lensinplanting tydens ’n katarakprosedure

DÍS DIE REDE VIR LENSINPLANTING TYDENS ’N KATARAKPROSEDURE n Katarak ontstaan wanneer die natuur- like lens in jou oog met ouderdom hard en vaal word. Die doel van die lens is om onder ideale toestande lig te fokus en sodoende skerp visie toe te laat. Toestande is egter nie altyd […]

CONTINUE READING Dís die rede vir lensinplanting tydens ’n katarakprosedure 2 min read

Nuwe behandeling vir gloukoom maak dié oogsiekte draagliker

NUWE BEHANDELING VIR GLOUKOOM MAAK DIÉ OOGSIEKTE DRAAGLIKER Gloukoom word hoofsaaklik veroorsaak deur verhoging in die drukking binne jou oog en dit kan tot blindheid lei. Die drukking in die oogbal (’n geslote sfeer) word normaalweg akkuraat beheer. Indien hierdie drukking egter verhoog, kan dit die optiese of oogsenuwee permanent […]

CONTINUE READING Nuwe behandeling vir gloukoom maak dié oogsiekte draagliker 2 min read

Dít is die nadelige uitwerking wat diabetes op jou oë kan hê

DÍT IS DIE NADELIGE UITWERKING WAT DIABETES OP JOU OË KAN HÊ Vraag 1: Hoe tas diabetes my oë aan? Diabetes kan ’n persoon se sig baie ernstig aantas. Die belangrikste risikofaktore vir diabetiese oogsiekte is hoe lank ’n mens al behandeling ontvang, en die beheer van glukosevlakke. Diabetes tas […]

CONTINUE READING Dít is die nadelige uitwerking wat diabetes op jou oë kan hê 2 min read
Posted in
Posted in

Lensvervanging of oog laser behandeling vir brilonafhanklikheid

KAN LASER BEHANDELING OP ENIGE OUDERDOM GEDOEN WORD? Laser behandeling is ’n baie veilige en akkurate metode om brilonafhanklikheid te verseker. Die metode waarop die prosedure gedoen word varieer vanaf ’n LASIK, waar ’n dun flappie gesny word, tot die nuwe “lemlose, geen aanraking” tegniek waar al die stappe akkuraat […]

CONTINUE READING Lensvervanging of oog laser behandeling vir brilonafhanklikheid 2 min read