KAN LASER BEHANDELING OP ENIGE OUDERDOM GEDOEN WORD? Laser behandeling is ’n baie veilige en akkurate metode om brilonafhanklikheid te verseker. Die metode waarop die prosedure gedoen word varieer vanaf ’n LASIK, waar ’n dun flappie gesny word, tot die nuwe “lemlose, geen aanraking” tegniek waar al die stappe akkuraat […]
Posted in
Posted in