Die katarak prosedure is die mees algemene oorplantings prosedure wêreldwyd, maar ten spyte hiervan bestaan daar steeds baie onduidelikheid by pasiënte.
Hoe word ons oë aangetas deur ouderdom?
Ouderdom het ’n betekenisvolle invloed op ons oë en gevolglik ook ons visie. Die twee mees algemene toestande wat die visie van ’n ouer persoon aantas is katarakte en makulêre degenerasie. Die onderskeid is egter baie belangrik. Katarakte kan op enige tyd suksesvol omgekeer word met ’n klein prosedure. Makulêre […]
Raak onstlae van jou leesbril
’n Multifokale lens kan tydens ’n katarak operasie in die oog geplaas word om sodoende volkome brilonafhanklikheid te verseker. Die natuurlike lens van die oog kan van vorm verander om sodoende skerp visie op verskillende afstande te verseker. Die lens is agter die kleur van die oog gelee. Kinders en […]
Get rid of your spectacles for reading
Multifocal lenses can be implanted inside the eye during a cataract operation providing complete spectacle independence. In the human eye resides a lens that can change shape and permit clear vision at different distances. The lens is located behind the color or iris of the eye. Children and young adults […]